VCSV Kringleiers is mooi getooi!

THINK gesigmaskerThe UCSA has a message for all the Alies... and it is written on their face masks! Each group leader received a facemask with the acronym T.H.I.N.K on it. Its purpose is to encourage its user to think before one speaks is it: True, Helpful, Inspiring, Necessary or Kind? The Bible teaches us that words can be powerful weapons therefore we should speak life over others. Die kringleiers hoop om hierdie jaar Hoop-Draers te wees van God se woord en altyd die belangrikheid van woorde te besef. Die kringleiers sien uit om hul roeping as ‘Jesus-Followers’ uit te leef en nie net ‘Jesus-Fans’ te bly nie. Ons nooi elke Alie uit om betrokke te raak by die VCSV.