Error message

Notice: Undefined variable: _POST in include() (line 1 of /var/www/aliwalhighschool.com/www/html/modules/views/theme/views-view-grid.tpl.php).

RUGBYSKILD VANJAAR 100 JAAR OUD: 1914 – 2014

 

RUGBYSKILD VANJAAR 100 JAAR OUD: 1914 – 2014

Daar word beoog om tydens die Interskole-naweek van 15 – 16 Augustus ook die honderdjarige bestaan van die rugbyskild te vier.

Ons versoek dus vriendelik dat alle oud-eerstespanspelers en oud-eerstespanafrigters met die skool moet kontak maak, maak nie saak hoe lank gelede, of hoe onlangs u by die eerstespan betrokke was nie.

As u net u naam en die jaartal wil deurgee, bel die sekretaresse by die skool: 051-633 2073

Tags: 

Netbal VS Cradock

 

 

Die O/14 A span se halftyd-telling was 5=6, maar moes tevrede wees met ‘n eindtelling van 7-13.

The U/14 B team had a very evenly matched game with a half time score of 5-4 and a final score of 13-13.

Die O/16 A span het baie goed gespeel. Die aanvallende spelers en doele, Wilmia, Melwitha en Nerine het rotsvaste spel gelewer, asook die senter Zama. As verdediger het Amber uitgeblink! Hul half-tyd telling was 9-10, maar in die tweedehelfte het hulle weggehardloop om te wen met 20-13.

Tags: 

Pages